Plant, Versorg, Groei
Hy het opgestaan! Hy het waarlik opgestaan!
Mag jy opnuut die Here se genade en liefde aanskou en beleef hoe Sy liggaam en bloed vir jou sondes gegee is sodat Hy verheerlik mag word!
Kom geniet hierdie Kerssangdiens van 2022 saam met ons! Ons verwelkom vir Anton en die musiekspan van die Geloofsentrum in Universitas, Bloemfontein. Mag dit 'n geseënde geleentheid vir elkeen wees gevul met die wonder van Christus!
Volg ons op Facebook om op hoogte te bly van die nuutste gemeente nuus. https://www.facebook.com/NG-Gemeente-Verkeerdevlei-242681579814964/?ref=pages_you_manage
Subscribe op ons YouTube kanaal om weekliks boodskappe te ontvang. https://www.youtube.com/channel/UCC9iOQM3SZEhhW1DR5N9DSQ