•  2023/04/09 09:00 AM
  •   Pastorie Street, Verkeerdevlei, South Africa

Hy het opgestaan! Hy het waarlik opgestaan!

  •  2023/04/07 09:00 AM
  •   Pastorie Street, Verkeerdevlei, South Africa

Mag jy opnuut die Here se genade en liefde aanskou en beleef hoe Sy liggaam en bloed vir jou sondes gegee is sodat Hy verheerlik mag word!

  •  2022/11/20 09:00 AM
  •   Verkeerdevlei, South Africa

Kom geniet hierdie Kerssangdiens van 2022 saam met ons! Ons verwelkom vir Anton en die musiekspan van die Geloofsentrum in Universitas, Bloemfontein. Mag dit 'n geseënde geleentheid vir elkeen wees gevul met die wonder van Christus!

  •  2022/10/22 08:45 PM
  •   Verkeerdevlei, South Africa

Kom geniet 'n dag saam by Verkeerdevlei se skietbaan vir die hele gesin! Meer besonderhede op ons Facebook bladsy beskikbaar.

I BUILT MY SITE FOR FREE USING