Ons is 'n geloofsfamilie wat streef daarna om God se koninkryk in hierdie wêreld te bou deur in vertroue leiding te soek deur Sy Woord. Ons glo dat God ons as 'n geloofsfamilie roep om binne ons gemeenskap te plant, te versorg en te groei en so 'n lig vir almal om ons te wees.
Mag God ons altyd lei deur Sy Woord en Gees!